| Modulekode | NUR 255 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Beginsels, perspektiewe, eties-wetlike oorweging en wetgewing verwant aan geïntegreerde gesondheidsorg, tradisionele genesing in Afrika, genesingsmodaliteite verwant aan natuurlike en alternatiewe terapieë, voedings- en medisinale belang van inheemse plante. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
| Modulekrediete | 11.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App